Grace George

Grace George
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Grace George
Geboorte (1879-12-25)25 Desember 1879
Sterfte 19 Mei 1961 (op 81)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Grace George (25 Desember 1879 – 19 Mei 1961) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Tainted Money (1915) en Johnny Come Lately (1943).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy